Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
MNet

Please Upgrade Your Version of Flash

Get Adobe Flash player

Vrydag, 25 April
Uitsaaitye
Donderdae  

20:00
 
  KykNet
Kanaal 144

Nuus

Donderdag, 26 Desember 2013 09:00
Seisoen 6 van Boer Soek 'n Vrou was een van die opwindendste seisoene nog, met 'n hele paar verassings, 'n verlowing en ook 'n paar wat liefde gevind het. ...Lees Verder
Donderdag, 26 Desember 2013 08:59
Reeks 6 van Boer Soek 'n Vrou het tot 'n einde gekom. Elke jaar gebeur skreeusnaakse dinge agter die skerms. Van die snaakste oomblikke word soms op kamera gevang. ...Lees Verder
Vrydag, 20 Desember 2013 01:00
Hier is 'n voorsmakie van die reünie episode van Boer Soek 'n Vrou. Moenie die finale episode van Boer Soek 'n Vrou op Donderdag 26 Desember om 20:00 misloop nie. ...Lees Verder
Donderdag, 19 Desember 2013 09:01
Sedert die laaste episode uitgesaai was het daar ‘n bietjie tyd verby gegaan voordat die boere en hul dames op vakansie gaan. ...Lees Verder
Donderdag, 19 Desember 2013 09:00
Die vakansie het uiteindelik aangebreek! Ons top 5 boere en hul dames kuier saam in Mosselbaai – Stompie & Rody, Marius & Tamsin, Jan & Glaudine, Fanie & Lindy en Ignus & Jean-Mar ...Lees Verder
Vrydag, 13 Desember 2013 12:00
Dit is vakansietyd vir die boere en hul dames! ...Lees Verder
Donderdag, 12 Desember 2013 09:35
Al die boere kry die kans om hul dames se ouers, vriende en ander familie te ontmoet! En, daar is ook 'n groot verrassing vir een dame! ...Lees Verder

Stem

Watter paartjie se uitstappie het die lekkerste gelyk?






Submit
Find us on Facebook Follow us on Twitter